NGPS-logo-swart-LR

Die jaarlikse Smulfees is nie net ‘n sosiale gemeentegleentheid nie maar ook ‘n uitreik na die breër Suidkus gemeenskap. So poog die gemeente om die volgende honderd jaar steeds te lewe soos Hy dit wil en om die sout en lig in ons wêreld te wees.

2024

2025