Welkom
“om te lewe soos Hy dit wil”
2 Korintiërs 5:9
SMULFEES
Kom geniet 'n fees vol pret en plesier! Smul aan heerlike geregte en snuffel deur allerlei winskopies.
Almal is welkom by ons eredienste. Maak gerus van ons kalender gebruik om datums vir dienste te bevestig.
Port Shepstone
08:30
Elke Sondag
Hibberdene
10:00
Elke tweede Sondag
Maak gerus van ons aanlyndiens gebruik.
WIE IS ONS
Die NG Gemeente Port Shepstone het oor die afgelope eeu ‘n baken van lig geword op die Suidkus van KwaZulu Natal en bedien die geloofsgemeenskappe van Port Shepstone en Hibberdene.



